Share This Post

Die ADHD-Vraag

Die ADHD-Vraag

kykNET Dagbreek het berig dat aandagafleibaarheidsindroom of hiperaktiwiteit by kinders uitdagend vir ouers is. Navorsing in die VSA dui daarop dat slegs antibiotika meer voorgeskryf word aan kinders as medisyne vir ADD of ADHD. In hierdie insetsel het hulle meer gesels oor dié epidemie.

Wikipedia beskryf ADHD as volg:

“Aandaggebrek-hiperaktiwiteitsteuring (AGHS, in Engels Attention Deficit Hyperactivity Disorder), voorheen aandaggebreksindroom (AGS) en aandagafleibaarheidsindroom genoem, word grootliks beskou as ‘n neurologiese steuring wat omtrent 5% van die wêreld se bevolking affekteer. Dit ontstaan reeds in die vroeë jare van ‘n kind. Dit word geklassifiseer as patrone van aanhoudende verloor van aandag en/of hiperaktiwiteit, dit word gewoonlik verbind aan vergeetagtigheid en min beheer oor eie impulsiwiteit. AGHS word tans beskou as ‘n toestand waarvoor daar geen mediese geneesmiddel is nie.”

Wat is jou mening oor ADHD? Hoe beleef jy dit in jou klas? Lewer gerus hier onder kommentaar!

Bronne:

http://kyknet.dstv.com/2015/03/11/dagbreek-add-en-adhd-behandeling/

http://af.wikipedia.org/wiki/Aandaggebrek-hiperaktiwiteitsteuring

Share This Post

1 Comment

  1. Ek het ‘n seuntjie wat gediagnoseer is met adhd op n baie erge vlak, hy drink tans 2 tipes medikasie. Ek voel dat daar werklik met mediese fondse onderhandel moet word om ook hierdie toestand onder kroniese voordeel te dek aangesien die medikasie duur is en sonder die regte medikasie sukkel die kinders werklik om normaal te funksioneer.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.