Author: Kelly

Onnie-kortpaaie: Verlig só jou werkslading

Onderwysers se werk gaan saans saam met hulle huis toe. Daar’s altyd vraestelle om na te sien, verslae om te skryf, lesse om te beplan of ouers om te kontak. Nogtans is dit heeltemal moontlik om met ’n bietjie beplanning jou werkslading te verlig, sodat jy dít wat jy eintlik doen (skoolhou!) meer kan geniet.  Marie Amaro en Tanya Matthews van The Highly Effective Teacher bied ’n paar slim ide...

Aktiwiteite vir Menseregtedag

Menseregtedag word elke jaar op 21 Maart gevier. Dis ’n uitstekende geleentheid om saam met jou klas na te dink oor wat menseregte is en om jou leerders te help om dit beter te verstaan.  Volgens die Verenigde Nasies is menseregte regte wat aan alle mense behoort, ongeag ras, geslag, nasionaliteit, etnisiteit, taal, geloof of enige ander status. Menseregte sluit in die reg op lewe en vryheid,...