Author: Teacha!

Eksamenvraestelle, opsommings en toetse vir die vierde kwartaal

Die vierdie kwartaal is hier en eksamens is om die draai! Gelukkig is daar baie hulpmiddels op Teacha! wat jou kan help om jou vraestelle op te stel of te gebruik as oefenvraestelle. Hier is ‘n paar skakels wat jou sal help om hierdie vraestelle vir kwartaal 4 te kry: Loer in by Desna Assessments se winkel vir ou vraestelle en hersienings e-boeke (Wiskunde, Engels, Sosiale Wetenskappe en mee...

WackyNix se uitstekende klaskamerdekor!

WackyNix is een van die gewildste winkels op Teacha! Haar ontwerpe is baie oulik en spaar onnies ongelooflik baie tyd. Hier is ‘n paar Afrikaanse temas wat reeds in haar winkel beskikbaar is. Daar kom nog baie, want sy werk tans aan ‘n hele paar nuwe ontwerpe. Haar Juffrou-boek is ook uitstekend. Dit bevat spasie vir beplanning, notules, daaglikse herinneringe en soveel meer. Gaan kyk ...

Graad 4 vraestelle en opsommings

Hier is ‘n paar skakels om maklik Graad 4 vraestelle en opsommings wat op Teacha! is in die hande te kry. Blaai gerus deur en kyk wat alles beskikbaar is. Die hulpmiddels is alles deur SA onnies opgestel. Graad 4 Geskiedenis Opsommings Graad 4 Natuurwetenskappe opsommings deel 2 Graad 4 Natuurwetenskappe opsommings deel 1 Wiskunde Graad 4 Junie Eksamen Afrikaans Huistaal Graad 4 Opsomming vi...

Graad 5 Hulpmiddels

Ons het voorheen ‘n plasing gedoen oor Graad 4 Hulpmiddels en het baie navrae gekry oor ander grade. Hier is ‘n paar hulpmiddels vir graad 5-onnies en ouers! Our previous post about Afrikaans Grade 4 resources did very well and we were asked about resources for other grades. Find some awesome grade 5 resources for teachers and parents below! Gr 5 Wiskunde / Gr 5 Maths Learners are asked to identif...

Plakkate en temas vir jou Grondslagfase-klaskamer

Dis daardie tyd van die jaar waar ons almal skarrel om goedjies te kry vir ons klasse. Hier is ‘n paar hulpmiddels wat jou sal help om jou klas reg te kry vir die jaar. En jou klas sal sommer die beste lyk ook! Verjaarsdagkaarte Kaktus / Cactus Verjaarsdagkaart / Birthday Chart Springmielie verjaarsdagkaart Vissie tema verjaarsdagkaart /goldfish themed birthday chart Birthday Charts [Afrikaa...

Hulpmiddels om leer hope pret te maak

Hier is ‘n paar van ons gunstelinge: Meeste Maaltafels in ‘n ry 10 Speletjie bladsye om maaltafels te oefen Getal van die dag Getal van die dag invulbare werkvelle Dino Raaisels en Kop-Krappers Dino Raaisels en Kop-Krappers bevat 14 raaisels, logika en perseptuele probleme – almal rondom ‘n dinosourus tema vir die jongspan. Kom krap saam kop. Lente Pret-Pak: Graad 3 (Ook beskikbaar vir ander...

Ek kan – Gratis opvoedkundige video’s

Wat ‘n fantastiese inisiatief van Magda Ehlers! Hierdie video’s is gratis beskikbaar op YouTube en kan in jou klas gebruik word of deur ouers by die huis. Uitstekend! Ek kan fokus tot dusver op klanke en die letters van die alfabet, maar het ook ander video’s soos studiemetodes en Wiskunde-video’s wat handel oor deling en ook ander wat kinders leer om te tel. “Hierdie...

Graad 4 Hulpmiddels soos Werkkaarte, PowerPoints en Toetse!

Graad 4 is ‘n moeilike jaar vir die kleintjies. Dis ook wanneer hulle vir die eerste keer eksamen skryf. Mamma en Pappa gaan ook natuurlik bietjie mal en is altyd op soek na ekstra hulp vir hul kinders. Hierdie werkkaarte, PowerPoints en toetse is alles deur onderwysers self opgestel en kan gebruik word in jou klas of sommer vir hersiening by die huis. Wiskunde Graad 4 Wiskunde Toets – Kwart...

Graad 4 Eksamenvraestelle

Eksamens is om die draai! Klik op hierdie skakels om die vraestelle in jou mandjie te plaas en af te laai. AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 4 AFRIKAANS HT EINDEKSAMEN 2018 BEGRIPSTOETS EN TAALWERK ENGELS EERSTE ADDISIONELE TAAL ENGLISH FAL GRADE 4 TERM 4 2018 EXAM P2 GRADE 4 TERM 4 ENGLISH FAL PRACTICE EXAM WISKUNDE GRAAD 4 KWARTAAL 4 WISKUNDE OEFENVRAESTEL 3 GRAAD 4 KWARTAAL 4 WISKUNDE OEFENVRAESTEL 2 GR...

Graad 5 Eksamenvraestelle

Eksamens is om die draai! Klik op hierdie skakels om die vraestelle in jou mandjie te plaas en af te laai. AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 5 EINDEKSAMEN AFRIKAANS HT (BEGRIPSTOETS + TAAL + MEMO) GRAAD 5 – OPSTEL EN TRANSAKSIONELE TEKS – OEFENING TOETS GR.5 AFRIKAANS HT IDIOME EKSAMEN VOORBEREIDING – PPT SKYFIES, NOTAS, TOETS , MEMO ENGELS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRADE 5 TERM 4 ENGLISH FAL PRACTICE EXAM E...

5 Gratis Intermediêre Fase Hulpmiddels vir Onnies

Hierdie gratis Intermediêre Fase Hulpmiddels vir onderwysers is alles deur ander onderwysers op Teacha! gelaai. Daar is natuurlik ook honderde ander hulpmiddels wat nie gratis is nie, maar vandag kyk ons na so ‘n paar gratis hulpmiddels. Indien jy hulpmiddels het om te deel, besoek die webtuiste en laai dit op om onnies soos jy te help. Plakkate deur Eazi Peazy Wiskunde Werkblaaie vir Graad ...

Gratis grondslagfase hulpmiddels vir onnies

Op soek na gratis drukbare grondslagfase hulpmiddels? Hier is ‘n paar wat jy sommer gou-gou kan aflaai! Plus dis super-oulik en sal jou sommer baie tyd spaar! Gratis sigwoord-werkkaarte perfek vir die bevordering van leesbegrip! Kry dit hier Klaskamer riglyne deur Juffer My Klaskamer Kry dit hier Sewe motiverende muurkaarte deur My Panda Media Kry dit hier 11 Verskillende inkleurblaaie deur ...

  • 1
  • 2