Share This Post

WOW! Onnies spog met hul klaskamers!

WOW! Onnies spog met hul klaskamers!

Aan die begin van die jaar, wanneer almal nog baie energie het, verfraai ons mos ons klaskamers. Party van ons sien geen nut daarin om ‘n klaskamer vol goed te beplak nie en ander (soos ek) dink dit help om die klasatmosfeer meer positief te maak. Hier is ‘n paar idees wat Suid-Afrikaanse onnies op sosiale media gedeel het. Dis fantasties! Deel asb. ook jou klaskamerfoto’s met ons en ons voeg dit by.

 

Mev Swano se graad 5-klaskamer!

Juffrou Lizelle Kies se graad 2-monsterklaskamer!

Juffrou Carla Grobbelaar se out of this world hoërskoolklas!

 

Hoop jy het sommer lekker inspirasie gekry. Onthou dat jy honderde superoulike plakkate (digitaal) op Teacha! kan koop – jy laai dit dadelik af en kan dit dan uitdruk soveel as wat jy wil.

Onlangse Inskrywings:

Idees: Maak stil snoesies!

Inspirasie: Maak jy ‘n verskil?

Inspirasie: Hoe om ‘n gebroke skool heel te maak

Ontspan: Kleur in!

Digitale Media in die Afrikaansklas

Vakante Onderwysposte

Moenie moed opgee nie

Afrikaanse hulpmiddels

Share This Post

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.